Date

23 Jul 2021
Expired!

Time

2:00 PM - 4:00 PM

Cost

R95.00

Labels

workshop

COVID 19 EN MY EN MY GESIN SE EMOSIONELE WELSTAND

Ons kinders is in nood. Hoe hanteer ons die emosionele stres van Covid as gesin.  Hoe moet ek my kind se vrese aanspreek.  Hoe hanteer ek my eie Covid vrese.  Hoe beinvloed dit ons as gesin se emosionele welstand.

Ons nooi u uit na hierdie unieke geleentheid om ons Zoom gesprekke by te woon

  • Emosionele ontwikkeling van ’n kind
  • Hoe affekteer Covid 19 die kind se emosionele ontwikkeling
  • Wat het die kind nodig van ouers tydens Covid 19
  • Hoe hanteer ek as ouer my en my kind se Covid vrese
  • Watter hulpbronne het ons om ons Covid vrese te oorkom